ELITE ALL STAGES

– “MIXED GRILL” GEUR

PROTEIN-VERSTERKDE FORMULE

22% Proteine

VEL & PELS

Bevat Vitamiene, Minerale en Omega 6 om te help met ‘n gesonde, blink pels.

VERTERING

Die gebruik van hoë gehalte verteerbare bestanddele verseker ‘n verhoogde absorpsiesnelheid van alle voedingstowwe.

IMMUNITEIT

Die toevoeging van alle nodige vitamiene en minerale aan ons kwaliteit bestanddele maak ons ​​kos volkome en gebalanseerd. Bied ‘n natuurlike verdedigingstelsel.

ENERGIE & PRESTASIE

Ons hoë proteïen, voedingryke kos bied ‘n energie-ete vir aktiewe, lakterende of groeiende honde.

ORALE & SKELETALE ONDERSTEUNING

Vitamien A&D ondersteun been-en selgroei. Die grofheid van ons honde pille help met die verwydering van plaak. Koper help beenontwikkeling en kalsium help vir sterk bene en tande.

ANTIOKSIDANTE

Dit stabiliseer die voedingstowwe en vitamiene in die hondekos en verbeter die opname van voedingstowwe in die bloed.

GROOTTES BESKIKBAAR

  • 8kg
  • 25kg
  • 40kg

ELITE ALL STAGES

– “ROAST BEEF” GEUR

MAINTENANCE

ELITE PUPPY

– “TENDER BEEF & RICE” GEUR

Supreme Pet Puppy – Dit is vol voeding en bevat Glucosamine en Chondroitin.

Spesiaal geformuleer vir alle soorte klein hondjies met verminderde Kalsium en ekstra Vitamiene & Minerale.

PROTEIN-VERSTERKDE FORMULE

27% Proteine

VEL & PELS

Gesonde olies vir ‘n blink, en gesonde vel.

VERTERING

Hoë verteerbaarheid – met bygevoegde rys.

IMMUNITEIT

Bevat alle nodige Vitamines & Minerale.

ENERGIE & PRESTASIE

Klein pille spesiaal geformuleer vir verskeie soorte hondjies.

ORALE & SKELETALE ONDERSTEUNING

Hoë bron van Glucosamine en chondroïtine vir die handhawing van ‘n gesonde gewrigte.

ANTIOKSIDANTE

Antioksidante vir ‘n gesonde immuunstelsel.

GROOTTES BESKIKBAAR

  • 2kg
  • 8kg
  • 25kg

ADULT CAT

– “TENDER CHICKEN & RICE” GEUR

As ‘n Kat-eienaar wil jy jou kat gelukkig en gesond hou.

Supreme Pet Cat verseker dit, dit is vol voedingswaarde, goed gebalanseerd, al die noodsaaklike vitamiene en spoorminerale. Jou kat sal jou hiervoor liefhê! So waarvoor wag jy? Gee vir jou kat die welverdiende liefde met Supreme Pet kat kos.

PROTEIN BOOSTED FORMULA

27% Protein

Hoog in proteïene

Basiese boustene van selle, weefsel, organe, ensieme, hormone en teenliggaampies.

Noodsaaklik vir groei, instandhouding en herstel.

TAURINE

Normale visie, vertering & hartspierfunksie. Help ook met normale swangerskap, fetale ontwikkeling en ‘n gesonde immuunstelsel.

VETTE & GESONDE OLIES

Absorpsie van vetoplosbare vitamiene. Verskaf jou kat met twee keer die energie. Help met die struktuur van selle, die produksie van sommige hormone en speel ‘n rol in die genesing van inflammasie.

Verseker ‘n perrrrrfekte, onweerstaanbare & gesonde vel en pels.

VITAMIENE & MINERALE

Ondersteun visie, ‘n sterk immuunstelsel, help met die bou van sterk bene en tande, help met normale metaboliese funksionering en kardiovaskulêre stelsel, help met bloedklonte en spierfunksie.

GROOTTES BESKIKBAAR

  • 2kg
  • 8kg

BLY INGELIG OOR ONS NUUTSTE PRODUKTE

Vul jou e-pos address in om maandelikse opdaterings te ontvang.